Tuis Wie Weet ? Drama Karakter Transformasie Stel Bou Informasie Tegnologie Kontak Ons
Skip Navigation Links>>Tuis

Welkom by Web Produksies

Welkom by die amptelike webwerf van Web Produksies. Ons verskaf ‘n verskeidenheid van professionele produkte en dienste aan ons kliënte.  

Wie Weet?

Min mense weet. Die inligting kan ongelukkig nog nie bekend gemaak word voordat patentregte daarvoor verkry is nie. Daarna sal daar met TV-kanale onderhandel word en sal ons die inligting bekendmaak.

Dan gaan die meeste mense nie weet nie !

Maar nou sal dit ongelukkig net ons wees wat weet!

Drama

Ons, by Web Produksie, verskaf opleiding in verband met verskeie aspekte van die toneel gee, sommige van hierdie stukke word vir tiener toneel kompetisies ingeskryf terwyl daar met sekere produksies getoer word.

Karakter Transformasie

Karakter transformasie gee aan die kinders ‘n raamwerk oor hoe om te lewe. Eenvoudig gestel, ons help kinders om beter besluite te neem en so almal se lewens beter te maak.

Stel Bou

Web Produksies vervaardig stelle vir  saamtrekkings, road show en produksies.

Informasie Tegnologie

Ons verskaf 'n wye verskeidenheid van IT dienste en produkte. Hierdie produkte sluit in die ontwerp ,skryf en instandhouding van a wye verskeidenheid web produkte. 

Ons skryf ook intranet en windows gebaseerde programme aan ons kosbare kliënte.


Our Products include:

Wie Weet ? Drama Karakter Transformasie Stel Bou Informasie Tegnologie
Wie Weet ?
TV Produksies
BordSpel
RoadShow
Drama
ToneelStukke
Laat die kerse brand
ToneelKompetiese
Foto Album
Karakter Transformasie
Skole
Munisipaliteit
Rotaries, Tafelronde, ATKV
Plaaslike Besighede
Stel Bou
Stelle vir funksies
Klank en Beeld
Mobiele Toilette
Informasie Tegnologie
Web Ontwerp
Programeering
Tuis Wie Weet ? Drama Karakter Transformasie Stel Bou Informasie Tegnologie Kontak Ons
© Copyright 2008 Web Produksies

Valid XHTML 1.0 Transitional Valid CSS!